Lees ook: Brandstofprys styg moontlik
Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike styging in die prys van diesel en petrol vir Januarie.
Die prys van 93-oktaan petrol kan met 14 sent per liter styg, terwyl 95-oktaan petrol se prys 7 sent per liter meer kan kos.
Die prys van 0.05% diesel kan met 2 sent per liter styg en die prys van 0.005% diesel met 5 sent per liter.
Dit is moontlik dat die prys sal verander voor dit amptelik aangepas word.
Bronne: The Citizen, IOL, The South African
Lees ook: Brandstofprys styg moontlik





