Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het reën vir die week voorspel. Reën is vir dele van die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voorspel.
Lees ook: Daily lotto uitslae vir 21 September 2025
Die Wes-Kaap, dele van die Noord-Kaap, Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en Oos-Kaap kan môre reën te wagte wees.
Daar is ook reën vir Woensdag in dele van die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo voorspel.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD





