Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir vandag in verskeie dele van die land voorspel.
Lees ook: Julius Malema en lyfwag vandag in hof oor vuurwapensaak
Reën is vir dele van Gauteng, Noord-Wes, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voorspel.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Julius Malema en lyfwag vandag in hof oor vuurwapensaak