Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms, hael en moontlike oorstromings vir vandag vir Limpopo en Mpumalanga uitgereik.

Lees ook: Duisende dagvaar J&J oor babapoeier se beweerde kankerrisiko

‘n Geel vlak 1-waarskuwing vir onstuimige wind vanaf Cape Columbine en Plettenbergbaai is uitgereik.

Reën is vandag vir die Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo voorspel.

Die publiek word herinner om lopende water te vermy en om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Duisende dagvaar J&J oor babapoeier se beweerde kankerrisiko

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief