Brekende Nuus
Afrikaans

Huiseienaar se groot slang toe ‘n swart mamba van 2.4 m

Foto's: Reaction Unit South Africa
Foto's: Reaction Unit South Africa

KWAZULU-NATAL. – ‘n Massiewe swart mamba van 2.4 meter lank is Woensdag op die Tea Estate-landgoed in Inanda gevang.

Reaction Unit South Africa (Rusa) sê Nkosinathi Ndaba en Kevin Valoo, die areabestuurders, is na die eiendom op ‘n landgoed ná ‘n inwoner die groot swart slang opgemerk het. Met aankoms by die eiendom is die slang as ‘n hoogs giftige swart mamba geïdentifiseer.

Die slang is gevang en veilig losgelaat.