Brekende Nuus
Afrikaans

Kouefront vir die week voorspel

Kouefront vir die week voorspel

fotokrediet: Canva
Kouefront vir die week voorspel fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku oor ’n kouefront wat die land dié week gaan tref, met koue temperature en reën langs die kus.

Lees ook: Kouefront duur voort tot Saterdag

Daar is ’n moontlikheid van sneeu in die Wes-Kaap en suidelike dele van die Noord-Kaap op Woensdag.

Waarskuwings is uitgereik vir erge deinings en wind in die kusdele van die land. Mense word herinner om troeteldiere in die huis te hou en om seker te maak vee het ’n warm plek om te skuil.

Bronne: SAWD

Lees ook: Kouefront duur voort tot Saterdag