Brekende Nuus
Afrikaans

Brandstofprys styg moontlik dié week

Brandstofprys styg moontlik dié week

fotokrediet: Canva
Brandstofprys styg moontlik dié week fotokrediet: Canva

Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n styging in die prys van petrol en diesel op 2 Julie 2025.

Lees ook: Brandstofprys styg waarskynlik in Julie

Die prys van 93-oktaan petrol kan met 52 sent per liter styg en die prys van 95-oktaan petrol met 55 sent per liter, terwyl 0.05%-diesel 82 sent per liter en 0.005%-diesel 84 sent per liter meer kan kos.

Dit volg op die verhoging van die olieprys nadat Israel vir Iran aangeval het.

Bronne: My Broadband, BusinessTech, The South African

Lees ook: Brandstofprys styg waarskynlik in Julie