Brekende Nuus
Afrikaans

Waarskuwing vir onstuimige wind uitgereik

Waarskuwing vir onstuimige wind uitgereik

fotokrediet: SAWD
Waarskuwing vir onstuimige wind uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir onstuimige wind vir vandag uitgereik.

Lees ook: Israeliese weermag sê dit beheer 40% van Gasastad

’n Geel vlak-2 waarskuwing is vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noord-Wes uitgereik.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Israeliese weermag sê dit beheer 40% van Gasastad