Brekende Nuus
Afrikaans

Altesaam 4 700 poskantoorwerkers afgedank

Die 4 700 mense wat hulle werk sal verloor, is minder as die 7 000 wat oorspronklik deur die besigheidsreddingsplan bereken is.

4 700 mense by poskantoor afgedank

fotokrediet: Canva
4 700 mense by poskantoor afgedank fotokrediet: Canva

Lees ook: Altesaam 235 poskantore sal sluit in SA

Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het 4 700 mense afgedank. Dit volg na ‘n aankondiging dat 235 poskantore dwarsoor die land gesluit sal word.

Die 4 700 mense wat hulle werk sal verloor, is minder as die 7 000 wat oorspronklik deur die besigheidsreddingsplan bereken is.

Na die reddingsplan voltooi is, sal daar net meer as 600 poskantoortakke in die land oorbly. Die minister van kommunikasie en digitale tegnologie het gesê die poskantoor is naby daaraan om gered te word.

Bronne: BusinessTech, BusinessLIVE, SA Labour News, SABC

Lees ook: Altesaam 235 poskantore sal sluit in SA