Die akteurs Bouwer Bosch en Bennie Fourie se bemarkingsagentskap, Freckle Agency, het die Generating Gees-toekenning by die Savanna Cider Comics Choice Awards gewen.
Die toekenning is spesifiek vir ’n advertensie wat hulle vir King Price Insurance gemaak het.
Hulle het al vir onder andere Lekkerslaap, The Courier Guy, The Voice en Vodacom advertensies vervaardig.
Hier is van die advertensies wat hulle vir King Price Insurance geskep het:
Bronne: Twitter, YouTube
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: