Brekende Nuus
Afrikaans

KYK: Steve Hofmeyr deel die hele KI-lied ‘Rut’

Foto: Skermgreep van video Steve Hofmeyr YouTube
Foto: Skermgreep van video Steve Hofmeyr YouTube

Steve Hofmeyr deel die hele lied “Rut” wat hy op 10 Maart met KI gemaak en gedeeltelik op 27 Maart op Facebook geplaas het.

“Maar solank kunsmatige intelligensie jou dien en jy nie “dit” dien nie, is hierdie opwindende tye vir ‘n skeppende persoon – en nou kry almal ‘n beurt.”

Hofmeyr vra saam met wie dink jy moet hy dit sing.