Brekende Nuus
Afrikaans

KYK: Bernice en Jannes se ‘lyfie’ is ‘n dogter

Foto: Skermgreep van video Bernice West
Foto: Skermgreep van video Bernice West

Bernice West, sangeres van Lyfie, en Jannes Erasmus, haar skrywerman, het aangekondig sy is met ‘n dogter swanger.

Die baba word in Januarie 2025 verwag.

“K l e i n l y f i e, ons kan nie wag om jou te ontmoet in Januarie nie🩷“

Lees ook hier.