Lees ook: Pravin Gordhan oorlede
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings vir vandag vir veldbrande dwarsoor die land uitgereik.
’n Veldbrandwaarskuwing is uitgereik vir Mookgopong, Lephalale Thabazimbi, Zeerust, Rustenburg, Koster, Klerksdorp, Ottosdal, Tosca, Bloemhof, Vryburg, Hotazel, Postmasburg, Daniëlskuil, Dealesville, Griekwastad, Hopetown, De Aar, Petrusville, Noupoort, Aliwal-Noord, Fauresmith, Tarkastad, Lady Frere en Barkley-Oos.
Ook vir Frankfort, Welkom, Appel, Nongoma, Makatini en New Castle is waarskuwings vir veldbrande uitgereik.
Bronne: SAWS
Lees ook: Pravin Gordhan oorlede
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: