Brekende Nuus
Afrikaans

Wes-Kaap en Noord-Kaap oor wind gewaarsku

Waarskuwing vir wind uitgereik vir Wes-Kaap en Noord-Kaap

fotokrediet: Skermgreep
Waarskuwing vir wind uitgereik vir Wes-Kaap en Noord-Kaap fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Weerdiens waarsku oor donderstorms

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir erge wind uitgereik vir die Wes-Kaap en dele van die Noord-Kaap.

Die week het onstuimige weer opgelewer, met verskeie donderstorms wat voorspel was. Mense word gewaarsku om die weer in hulle omgewings dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: Saws

Lees ook: Weerdiens waarsku oor donderstorms