Brekende Nuus
Afrikaans

Nog waarskuwings vir donderstorms en wind uitgereik

Nog donderstormwaarskuwings uitgereik

fotokrediet: Skermgreep
Nog donderstormwaarskuwings uitgereik fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: KYK: Moontlike tornado naby Harrismith gesien

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms uitgereik vir Tosca, Hotazel, Vryburg, Kuruman, Taung, Bloemhof, Wolmaransstad, Barkly-Wes, Warrenton, Welkom en Dealesville.

’n Geel vlak 1-waarskuwing vir erge wind vir die Wes-Kaap en Noord-Kaap is uitgereik.

Bronne: Saws

Lees ook: KYK: Moontlike tornado naby Harrismith gesien