Brekende Nuus
Afrikaans

Man kritiek nadat hy van brug spring

Hy het die val oorleef, maar is kritiek beseer.

Man kritiek na hy van brug spring
Foto: IPSS Medical Rescue

‘n Man (40) het Vrydag 31 Maart 2023 van ‘n brug in Ballito, KwaZulu-Natal gespring.

IPSS Medical Rescue se paramedici was op die toneel.

Die man was op pad werk toe, toe hy van die brug af gespring het. Hy het die val oorleef, maar is kritiek beseer en is vir mediese behandeling na ‘n nabygeleë hospitaal geneem.