Brekende Nuus
Afrikaans

Hitte vir Noord- en Wes-Kaap voorspel

Hitte is vir gedeeltes van die Noord- en Wes-Kaap voorspel.

Hitte voorspel
Foto's: South African Weather Service

‘n Hitte-waarskuwing is vir vandag en môre vir die Wes- en Noord-Kaap uitgereik.

Persone moet liefs lang tye in direkte sonlig vermy en probeer om koel te bly.

Bronne: Mosselbaai Wyk 11 Facebook-blad en South African Weather Service