Adam Barnard (38), een van die lede van die groep Romanz, is in ‘n koma.
Die SA Legendes Museum het die nuus op Facebook bekendgemaak.
Barnard, wat glo al vyf jaar wag vir ‘n nieroorplanting, is volgens Karin Harmse steeds in ‘n kritieke toestand.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.
Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.
Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.