Akteurspaar spog met babaseun Karoo

Lees ook :

Foto's: @tamara.powchong_birth

Mila Guy en Bennie Fourie se babaseun is Dinsdag in die Mediclinic Louis Leipoldt in Bellville gebore. Die egpaar het die aankondiging trots op sosiale media gedeel.

“Karoo BCG Fourie is 7 Januarie 2025 gebore. Hy weeg 3,4 kg en is 52 cm lank. Hierdie mamma en pappa is bitter trots. Ons is reg vir die volgende avontuur saam met die mannetjie, God se genade en seën en seun is groot. Dankie vir almal se liefde en omgee.”

In ‘n vorige plasing het die aktrise gesê hulle kan nie wag vir Karoo se opwagting nie en hoe geseënd hulle gedurende 2024 was. Sy het ook oor die seer gepraat om haar ma aan die dood te moes afstaan.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief