Amerikaanse vlootvliegtuig stort neer in baai

Lees ook :

Amerikaanse vlootvliegtuig stort in baai fotokrediet: X

VSA. – ’n Vliegtuig van die Amerikaanse vloot het Woensdag in die San Diego-baai naby die Naval Air Station North Island neergestort.

Lees ook: Sowat 53 mense dood na bus van brug aftuimel

Die twee vlieëniers van die EA-18G Growler is deur ’n visvangboot uit die water opgepik en is na ‘n hospitaal geneem.

Volgens die visvangmaatskappy H&M Landing het die vliegtuig ’n “meganiese probleem” ervaar en die vlieëniers moes hulle met valskerms uitskiet.

Die vliegtuigwrak is steeds in die water van die baai.

Bronne: Fox News, New York Post, CBS News

Lees ook: Sowat 53 mense dood na bus van brug aftuimel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief