Lees ook: Boeing het week om bedrog te erken
GAUTENG. – Die ANC het die aankondiging van die Gautengse provinsiale regering uitgestel na die DA die nuwe regering van provinsiale eenheid onder leiding van Panyaza Lesufi geboikot het.
Die ANC het twee LUR-posisies aan die DA aangebied, maar die DA het die aanbod afgekeur in die hoop vir meer posisies.
Dit volg na die aankondiging verlede week ook weens meningsverskille uitgestel is.
Die ANC se provinsiale sekretaris het gesê Gauteng sal ‘n regering kan vorm “met of sonder die DA” en dat dit nie in ‘n koalisie met die DA is nie.
Bronne: IOL, eNCA, EWN
Lees ook: Boeing het week om bedrog te erken





