Petrolprys maak braai duurder
Suid-Afrikaners se gunsteling-tydverdryf, die braai, raak al duurder soos druk op verbruikers toeneem. Die jongste braai-indeks wys dat pryse van braaibestanddele tussen Maart en…
Suid-Afrikaners se gunsteling-tydverdryf, die braai, raak al duurder soos druk op verbruikers toeneem. Die jongste braai-indeks wys dat pryse van braaibestanddele tussen Maart en…
ELDORADOPARK. – Tydens ’n stop-en-deursoek-operasie van die polisie het die beamptes ’n motoris voorgekeer wat vermoedelik polisie-toerusting, insluitend koeëlvaste baadjies, vervoer het. Dié grootskaalse…
OVERSTRAND. – Die openbare hersieningstydperk vir die publiek se kommentaar oor die voorgestelde Eskom-kernkragstasie van tot 5200 MW is tot 25 Mei 2026 verleng.…
Die instel van ‘n nul-tarief op wynuitvoere na China is met groot entoesiasme deur die Suid-Afrikaanse wynbedryf verwelkom. Die nuwe reëling, die “Early Harvest…
BEIJING. – Met nuwe reëls wat op 1 Mei in werking getree het, mag hommeltuie nie meer sonder goedkeuring in die stad gekoop, vervoer…
KAAPSTAD. – Die OKU-hotelgroep het die aankoop van die ikoniese Ritz-hotel in Seepunt bevestig. Die Ritz-hotel, ’n 23-verdieping-landmerk, het in 1972 geopen en bekendheid…
OVERSTRAND. – Na ’n opname deur die Toerismedepartement van die Overstrand-munisipaliteit is dit duidelik dat nie-toerismebesighede kommer oor groei het. Ekonomiese vertroue bly relatief…
LUANDA, ANGOLA. — Pous Leo XIV het Saterdag gesê dit is nie in sy belang om in ‘n debat te tree met die Amerikaanse…
BEIJING. — ’n Nuwe mylpaal in robotika is deur China bereik nadat ’n mensagtige (humanoïede) robot daarin geslaag het om ’n halfmarathon vinniger as…
MBOMBELA, MPUMALANGA – Die geskorste Mpumalanga-polisiekommissaris, luitenant-generaal Daphney Manamela, het die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, daarvan beskuldig dat hy korrupte polisiebeamptes beskerm. Tydens ’n…