Voedselhulp aan Wesbank met helfte gesny
ROME. – Die Wêreldvoedselprogram (WFP) het gewaarsku dat hy weens ’n gebrek aan befondsing gedwing word om die omvang van sy hulpverlening in die…
ROME. – Die Wêreldvoedselprogram (WFP) het gewaarsku dat hy weens ’n gebrek aan befondsing gedwing word om die omvang van sy hulpverlening in die…
NEW DELHI. – Meer as 1 000 mense, van wie die meerderheid toeriste is, is nou as vermis aangemeld ná ’n verwoestende kitsvloed in…
VSA. – Met neonligte en betowerende diertjies is ’n museum in Pompano Beach, Florida, die eerste in die VSA is wat uitsluitlik aan jellievisse…
VSA. – TikTok het ingestem om $400 miljoen aan die Amerikaanse regering te betaal om ‘n regsgeding te skik waarin beweer word dat die…
STOCKHOLM. – Een persoon is dood en verskeie beseer nadat ‘n man Vrydag hoërskoolleerlinge in Sentraal-Swede met ‘n swaard aangeval het. Volgens die BBC…
VSA. – In die VSA word omtrent elke ding met ‘n nasionale dag gevier. So is vandag 17 Augustus National Thrift Shop Day, oftewel…
BELGIË. – Sowat 250 nooddienspersoneellede is tans besig om die vlamme in vermoedelik die grootste veldbrand in België se geskiedenis te bestry. Koning Philippe…
NOORWEË. – ’n Persoon is beboet omdat hy ’n mishoring gebruik het om ’n slapende ysbeer in Noorweë se Svalbard-argipel wakker te maak, het…
Vandag 13 Augustus behoort die linkshandiges vir ‘n slag nie diegene te wees wat moet aanpas nie. Dit is Internasionale Linkshandigesdag – ‘n dag…
INTERNASIONAAL. – Die huidige Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo is op koers om die dodelikste uitbreking van die siekte nóg te oortref,…