Middelkinders – beslis nie tweede beste nie
Vandag is dit die middelkind se beurt om raakgesien te word. 12 Augustus is Middelkinddag. Dit is ’n nie-amptelike dag wat daaraan gewy word…
Vandag is dit die middelkind se beurt om raakgesien te word. 12 Augustus is Middelkinddag. Dit is ’n nie-amptelike dag wat daaraan gewy word…
ASIë. – Die Stille Oseaan se tifoonseisoen is in volle swang, met drie storms – Dolphin, Peilou en Chan-Hom – wat terselfdertyd deur die…
KANADA. – ’n Porter Airlines-vlug is gekanselleer nadat ’n jong kind herhaaldelik geweier het om tydens die opstyg ’n veiligheidsgordel te dra, wat die…
COLOMBIë. – Minstens 132 mense is dood en ’n noodtoestand is afgekondig nadat Colombië deur een van die grootste aardbewings in jare getref is.…
Vandag is Internasionale Katdag – ’n dag waarop katte en die besondere rol wat hulle in mense se lewens speel, gevier word. Die dag…
INTERNASIONAAL. – Die wêreld van vrouefietsry is tans aan die gons oor die beweerde gebruik van “bra-vulling” om die borsarea van vroulike deelnemers te…
KAZAKSTAN. – ‘n Wyfie-Amoertier (Siberiese tier), Umit, is op 31 Julie in Kazakstan se Ile-Balkhash-natuurreservaat vrygelaat as deel van ‘n projek om die Kaspiese…
ARGENTINIË. – Sewe mense is dood toe ‘n brandbestrydingshelikopter Woensdag in die westelike Argentynse provinsie San Juan neergestort het, het ‘n plaaslike amptenaar volgens…
GRIEKELAND. – Drie Griekse brandbestryders het gesterf terwyl hulle veldbrande probeer bestry het wat nou ook op die eiland Kreta en in die Peloponnesos…
JAPAN. – Soldate en nooddienswerkers het Woensdag deur ‘n swaar beskadigde winkelsentrum, ‘n papiermeule en ineengestorte huise gesoek na oorlewendes wat moontlik onder die…