Selfs Skip van die Woestyn kry swaar in hitte
AFRIKA. – Kamele staan wêreldwyd bekend as die “skepe van die woestyn”, maar selfs hierdie geharde diere word nie gespaar van die uiterstes van…
AFRIKA. – Kamele staan wêreldwyd bekend as die “skepe van die woestyn”, maar selfs hierdie geharde diere word nie gespaar van die uiterstes van…
DRK. – Die dodetal in die jongste Ebola-epidemie in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK), die vinnigste verspreidende uitbreking van die virus wat nog…
Wêreldallergiedag word jaarliks op 8 Julie gevier om wêreldwye bewustheid van allergiese siektes te bevorder. Die dag is deur die Wêreldallergie-organisasie (WAO) en die…
Vandag 4 Julie word Alice in Wonderland-dag wêreldwyd gevier – ‘n dag wat die verbeeldingryke wêreld van Alice in Wonderland en sy skrywer, Lewis…
VENEZUELA. – Reddingswerkers het ‘n man in ‘n “wonderbaarlike” reddingsoperasie onder die puin van ‘n negeverdiepinggebou in Venezuela uitgehaal, agt dae nadat verwoestende aardbewings…
WASHINGTON. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Woensdag sy verdienste van sowat US$1,2 miljard uit sy familie se kriptogeldeenheid-bedrywighede verlede jaar verdedig en…
LAGOS. – Switserse owerhede het Maandag 18 Benin-bronsbeelde aan Nigerië terugbesorg tydens ‘n seremonie by die Nasionale Museum in Lagos. Dit is die jongste…
Vandag is presies in die middel van die jaar. Hoe het jou jaar tot dusver verloop? Is dit dalk tyd vir bestekopname, vir halfjaarvoornemens,…
WhatsApp gaan gebruikers binnekort die opsie bied om met ‘n unieke gebruikersnaam, eerder as hul selfoonnommer, geïdentifiseer en gekontak te word. Die nuwe funksie…
ENGELAND. – LEGO het onlangs ’n nuwe wêreldrekord opgestel vir die vinnigste bestuurbare LEGO-motor deur ’n Koenigsegg Sadair’s Spear-megavoertuig, wat uit 327 906 LEGO-elemente…