Vandag is wêreldwyd Alice in Wonderland-dag
Vandag 4 Julie word Alice in Wonderland-dag wêreldwyd gevier – ‘n dag wat die verbeeldingryke wêreld van Alice in Wonderland en sy skrywer, Lewis…
Vandag 4 Julie word Alice in Wonderland-dag wêreldwyd gevier – ‘n dag wat die verbeeldingryke wêreld van Alice in Wonderland en sy skrywer, Lewis…
VENEZUELA. – Reddingswerkers het ‘n man in ‘n “wonderbaarlike” reddingsoperasie onder die puin van ‘n negeverdiepinggebou in Venezuela uitgehaal, agt dae nadat verwoestende aardbewings…
WASHINGTON. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Woensdag sy verdienste van sowat US$1,2 miljard uit sy familie se kriptogeldeenheid-bedrywighede verlede jaar verdedig en…
LAGOS. – Switserse owerhede het Maandag 18 Benin-bronsbeelde aan Nigerië terugbesorg tydens ‘n seremonie by die Nasionale Museum in Lagos. Dit is die jongste…
Vandag is presies in die middel van die jaar. Hoe het jou jaar tot dusver verloop? Is dit dalk tyd vir bestekopname, vir halfjaarvoornemens,…
WhatsApp gaan gebruikers binnekort die opsie bied om met ‘n unieke gebruikersnaam, eerder as hul selfoonnommer, geïdentifiseer en gekontak te word. Die nuwe funksie…
ENGELAND. – LEGO het onlangs ’n nuwe wêreldrekord opgestel vir die vinnigste bestuurbare LEGO-motor deur ’n Koenigsegg Sadair’s Spear-megavoertuig, wat uit 327 906 LEGO-elemente…
VENEZUELA. – ’n Man en sy tienerseun is Sondag lewend onder die puin in Venezuela gevind in ’n dorp sowat 40 km noord van…
PARYS. – Werkers het Dinsdag by hul werkplekke gesweet en kinders het by die huis gebly terwyl ’n verstikkende vroeë-somerhittegolf groot dele van Wes-Europa…
Internasionale Feetjiedag word elke jaar op 24 Junie gevier. Dit is ‘n wêreldwye viering van volksverhale, verbeelding en mitiese wesens. Die dag moedig mense…