Vanaand is afskopkonsert vir AIG 2022 en aankondiging wenner van Die Kontrak Seisoen 2 – gaan jy?
Gaan jy vanaand se konsert bywoon?
Gaan jy vanaand se konsert bywoon?
'n Kritiek beseerde verkeersbeampte is deur 'n Netcare 911-helikopter na 'n hospitaal gevlieg.
Donald wat met elektrisiteit geskok het is oorlede.
Op dieselfde dag wat die polisie 'n spesiale operasie vir die Kersseisoen geloods het, is drie OTM'e in Springs opgeblaas.
'n Totaal van 800 leerders was verplig om die kursus deur te sit om te hoor dat slegs wit mense rassiste is en moes…
Nantes was vir 'n tweede keer in die VSA waar hy op plase gaan werk het en sou op 29 November huistoe kom.
"Sy kan niks wat die ongeluk voorafgegaan het op die betrokke dag onthou nie."
"Die land en sy burgers moet vir 'n slag eerste gestel word."
Die verdagte het glo die kind gegryp en begin hardloop.
Steve Hofmeyr nooi jou om deel te wees van sy video.