Afrikaans
Kyk video’s: Getuie vertel – Boeremeisies en man van Verkeerdevlei wat ‘veediewe’ vang, self toegesluit
Die meisies en nog 'n man is sedert Sondag in aanhouding.
Die meisies en nog 'n man is sedert Sondag in aanhouding.
Die baba het aan 'n virale longinfeksie gesterf.
Geen beserings is by die insittendes van die minibustaxi aangemeld nie.
Deskundige getuienis sê Dickason het die kinders sistematies gewurg, metodies vir tekens van lewe gekyk en hul daarna versmoor tot hul dood was.
Die beseerdes is vir verdere mediese behandeling na 'n hospitaal geneem.
Die oorledene is voor opname in die hospitaal sonder klere in 'n pad gevind.
Khanyisile Viola Nyalunga verskyn vandag in die hof vir 'n formele borgtongaansoek.
Polisielede het 'n erewag gevorm toe daar met die liggame van die toneel gery word.