Drie dood, ses in hegtenis na oor-en-weer skietery met polisie
Drie vermeende verdagtes is vroeër vandag noodlottig gewond en twee kritiek beseer na 'n hoëspoed-jaagtog en oor-en-weer skietery met polisie in Pretoria.
Drie vermeende verdagtes is vroeër vandag noodlottig gewond en twee kritiek beseer na 'n hoëspoed-jaagtog en oor-en-weer skietery met polisie in Pretoria.
Sy is laas saam met die vermeende verdagte (38) by 'n kroeg in Mandalay, Mitchells Plein gesien.
Mariaan Strauss, ‘n mamma van Welkom in die Vrystaat, sê haar seuntjie wat sonder armpies gebore is, is vandag ‘n sonstraaltjie in haar lewe…
Sekete Kgomo (30) het sy huis in Winnie Mandela Zone 3, Tembisa, Maandag 23 Januarie verlaat en nooit teruggekeer huis toe nie. Kapt. Neldah…
President Cyril Ramaphosa het in ’n parlementêre antwoord aan dr. Annelie Lotriet, die DA se adjunkhoofsweep, bevestig dat die Verenigde Koninkryk (VK) betaal het…
Sy het onder meer die Nasionale Seereddingsinstituut in Knysna en ER24 vir hul hulp bedank.
"Smiley," die residensiële swarttiphaai, het ook nadergekom en ongeveer 30 minute in die duik in het sy van agter gekom en hom aan die…
Dit is die goeie nuus, maar hy is steeds op suurstof en in die intensiewe sorgeenheid.