Brekende Nuus
Afrikaans

Nee, belastingbetalers het nie betaal vir Ramaphosa se reis na Brittanje nie

President Cyril Ramaphosa het in ’n parlementêre antwoord aan dr. Annelie Lotriet, die DA se adjunkhoofsweep, bevestig dat die Verenigde Koninkryk (VK) betaal het vir meeste kostes wat aangegaan is met sy staatsbesoek laasjaar aan dié land.

Lees meer hier.