Author: Wanda Olivier
Jessica Theron vermis
Bianca Binxi Pearce is rasend van bekommernis nadat haar dogter, Jessica Theron, sedert Sondagoggend vermis is. Volgens Pearce is haar dogter die laaste keer…
Kleuter (2) het spesiale hulp nodig om te kan sit
Sy rol waar sy wil wees omdat haar ruggie skeef gegroei het en sy nog nie kan sit nie en meestal al haar tyd…
Akteur se ma op Nuwejaar oorlede
Die akteur Hannes van Wyk se ma is Maandag oorlede. Die akteur het die hartseer nuus op sy Facebook-blad gedeel en gesê hul harte…
Juanita se tweeling, Franja en Mario, verjaar
Die gewilde Afrikaanse sangeres, Juanita du Plessis, se tweeling Franja en Mario, verjaar. Die tweeling is vandag 29 jaar oud. Die tweeling is Du…
Mark Pilgrim vra die ja-woord op Oujaarsaand
Die gewilde radio-DJ Mark Pilgrim (53) het op Oujaarsaand sy lewensmaat, Adrienne Watkins, gevra om te trou. Die mediapersoonlikheid het sy verlowing op sy…
Huisarres vir man wat minderjarige verkrag
’n Man van Calitzdorp wat aan instemmende seks (statutêre verkragting) met ‘n minderjarige skuldig bevind is, is in die Oudtshoorn-streekhof ‘n opgeskorte vonnis opgelê…
Kyk: Steve Hofmeyr se spesiale Nuwejaarsboodskap
"So gly tyd verby ons. Jy kan briek soos jy wil, daar is net geen keer nie. Geseënde 2023 vir jou."
‘Probleem met kolon’ toe ‘n babaseun
En net daar vang die trotse ouma toe haar heel eerste verrassing van 'n kleinkind.
Vrou dood na pitbull-aanval, eienaar in hegtenis
Nchabeleng Charles Masebe (62), die eienaar van die honde is vir strafbare manslag in hegtenis geneem.