Shosholoza Meyl se langafstandroetes weer in werking
Die Passasierspooragentskap (Prasa) het aangekondig die Johannesburg na Durban/Kaapstad-roetes van die Shosholoza Meyl gaan vanaf 6 Desember heropen word. Hierdie roetes is in 2021…
Die Passasierspooragentskap (Prasa) het aangekondig die Johannesburg na Durban/Kaapstad-roetes van die Shosholoza Meyl gaan vanaf 6 Desember heropen word. Hierdie roetes is in 2021…
Ander individue is toegang tot Suid-Afrika geweier weens kriminele klagtes waarvoor hulle in ander lande gesoek word.
KAGISANONG. – Die gemeenskap is gevra om enige inligting rakende die verdwyning van Machaka Radebe (16) aan te meld. Sy is laas op Saterdag…
Nie almal is egter optimisties oor die opname-vooruitsigte nie.
Sosialemediagebruikers wat al van die vertonings bygewoon het, kan nie uitgepraat raak daaroor nie.
Faith Mazibuko, LUR van onderwys in Gauteng, sê dat ouers en voogde ten alle tye bewus moet wees waar hulle kinders hulle bevind.
Dr. Ntombifikile Mtshali, voorsitter van die Shout it out – organisasie,sê dat die gedrag waaraan seuns blootgestel word, en die gesprekke wat ons met…
Moloto Mothapo, woordvoerder vir die parlement van Suid-Afrika, sê die veldtog duur tot 10 Desember.