Metropolisielid in huishoudelike geweld-voorval geskiet
JOHANNESBURG. – Die Johannesburgse Metropolitaanse Polisiedepartement (JMPD) het AO Levonne Jonas van die bywet-bestuurseenheid ’n spoedige herstel na ’n skietvoorval Maandag toegewens. Jonas het…