Nuus van baba Alaska se afsterwe is kort gelede deur haar ouers op sosiale media gedeel.
“Dis met groot hartseer dat ons meedeel Alaska het vanoggend haar engelvlerkies gekry. Sy het geloop na God se paradys. Waar ons geliefdes haar ontvang. Dankie vir almal se gebede.”
Die bekende egpaar, Alvin Bruinders, akteur, en Anrika Bruinders, sangeres, se surrogaat-babadogter is op 31 Augustus vroeg gebore.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: