Nuusflits Uitgawe 1,653 — Sunday 8 September 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,653 op Sunday 8 September 2024.
KYK: Reaksie na pasiënt se ondervinding by Helen Joseph-hospitaal
GAUTENG. – Tom London het verskeie video-opnames op sosiale media geplaas, oor wat hy in die Helen Joseph-hospitaal ondervind het. London wys die toestand…
Polisie vra hulp om vermiste tienermeisie op te spoor
Foto: SAPD NOORDWES. – ‘n Tienermeisie (17) word sedert Donderdag van ‘n plot op Bokfontein vermis. Lt.kol. Amanda Funani sê die Mooinooi-polisie vra die…
Voormalige rekenmeester skuldig aan bedrog van meer as R17 m.
OOS-KAAP. – Liezel Badenhorst (44), ‘n voormalige rekenmeester van ‘n regsfirma in Gqeberha, is op 4 September in die gespesialiseerde kommersiële misdaadhof skuldig bevind…
Verdagte in hegtenis na skietery met polisie
MPUMALANGA. – ’n Verdagte (33) wat verlede week tydens ’n skietery met die polisie in Kwaggafontein gevlug het, is Saterdagaand in hegtenis geneem. Die…
Voertuie by lugskou gaan in vlamme op
VRYSTAAT. – Voertuie by die Betlehem-lugskou het Saterdag in vlamme opgegaan. Nog voertuie het by twee afsonderlike plekke gebrand. Dihlabeng- plaaslike munisipaliteit sê in…
Baba Alaska sterf
Nuus van baba Alaska se afsterwe is kort gelede deur haar ouers op sosiale media gedeel. “Dis met groot hartseer dat ons meedeel Alaska…
Pa in arres nadat kleuterseun (2) sterf, vermoedelik weens vergiftiging
NOORDWES. – ‘n Pa (30) het na bewering op Saterdagoggend 31 Augustus saam met twee van sy seuns vergiftigde kos geeët, waarna die kleuterseun…
KYK: Baba Alaska veg moedig, ouers waardeer gebedsondersteuning
“Sy is moedig en sterk!!! Elke gebed maak iets wakker!! Sy probeer vir ons wys Sy is hier en Sy fight saam!!!” Anrika en Alvin…
KYK: Die oomblik wat Siya Kolisi die Vryheidsbeker in ontvangs neem
Met ‘n oorwinning van 18-12 teen die All Blacks by die DHL-stadion in Kaapstad het die Springbokke gister verseker die Vryheidsbeker kan triomfantlik gelig…