Baba ter ruste gelê – onnatuurlike sterfte ondersoek

Lees ook :

Foto's: Angus McKenzie Facebook-blad

Mohammed Qiran Canterbury (8 mnde.) is gister ter ruste gelê.

Angus Mckenzie, Bonteheuwel DA-raadslid, sê ondersteuning aan die baba se familie is oorweldigend.

Hy bevestig dat ‘n nadoodse ondersoek gedoen is en dat uitslae afgewag word.

Die polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen, aangesien die baba nie aan natuurlike oorsake oorlede is nie.

FiND iT het voorheen berig dat die baba die oggend by die dagsorgfasiliteit afgelaai is. Personeel van die dagsorgsentrum het later die dag onraad vermoed en is met die baba na ‘n hospitaal, waar hy met aankoms dood verklaar is.

Lees sy plasing hier:

Today, we laid to rest 8 month old Mohammed Qiran Canterbury.

While immensely sad, it was amazing to see so many people come out and support the family during this very difficult time.

My appeal to the greater community is to continue to pray for the family.

An autopsy was conducted on the little boy, and results thereof are expected soon.

A case has been opened due to little Mohammed Quiran not dying of natural causes.

I today engaged with SAPS and will be tracking this case to ensure the truth is revealed and if any action is required that, that action is taken.

This senseless death can not be left in vain, but rather, the circumstances surrounding his death must be pursued to bring some comfort to family of this little baby.

We continue to mourn this death.

Ward Councillor

Angus McKenzie – Councillor

Lees ook:

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief