Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,722 — Saturday 16 November 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,722 op Saturday 16 November 2024.

Lotto
Afrikaans

Lotto uitslae vir 16 November 2024

16 November 2024

Boerpotte: Lotto: R16 miljoen Lotto Plus 1: R21 miljoen Lotto Plus 2: R9 miljoen Uitslae: Lotto: 04, 08, 13, 15, 28, 36 Bonus: 52.  Lotto Plus 1: 04, 05,…

Foto's: SAPD
Afrikaans

Barberton-speurders bly in aanhouding

16 November 2024

MPUMALANGA. – Die vier polisiespeurders van Barberton-polisiestasie wat op aanklag van diefstal van R1 800 000 en regsverydeling in die Barberton-landdroshof verskyn het, bly…

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Kersdag-moord: kêrel gevonnis

16 November 2024

NOORD-KAAP. – Shamers Jonkers (35), die man wat verlede jaar op Kersfees sy meisie, Bernice Nuhout (35), doodgeslaan het, is tot 15 jaar tronkstraf…

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Betrokke spazawinkels toe nadat kinders sterf

16 November 2024

President Cyril Ramaphosa het Vrydagaand die land oor voedselveiligheid toegespreek. Dit volg nadat kinders aan voedselverwante siektes gesterf het. Geïmpliseerde spazawinkels moet met onmiddellike…