Verdagte se saak van huisroof en moord uitgestel
Nuusflits het voorheen soos volg berig. GAUTENG. – Cuan Karelse (21), van Standerton in Mpumalanga, het vroeër vandag vlugtig op aanklagte in die Pretoria-landdroshof…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,640 op Monday 26 August 2024.
Nuusflits het voorheen soos volg berig. GAUTENG. – Cuan Karelse (21), van Standerton in Mpumalanga, het vroeër vandag vlugtig op aanklagte in die Pretoria-landdroshof…
GAUTENG. – ‘n Man (64) is Sondag op ‘n eiendom in Groenfontein op ‘n plaas in die Bronkhorstspruit-polisiëringsarea doodgemaak. Hy het steekwonde opgedoen en…
Lees ook hier. WES-KAAP. – Deveney Nel (16) se moord het nog skaars by haar familie, vriende en skool ingesink toe ‘n tweede skok…
Druk op die skakel en kyk hoe Rain op die hereniging reageer: https://web.facebook.com/reel/1049840343235675 KWAZULU-NATAL. – Rain, die troetelhond van die Collings-familie, is na twee…
Nuusflits het vir lesers gevra of hulle kunsmatige intelligensie gebruik, en indien wel, waarvoor? Die antwoorde toon hoe hierdie tegnologie reeds op verskillende maniere…
Lees ook: Hannah Lynch se liggaam gekry ITALIË. – Die kaptein van die superseiljag wat verlede week naby Italië gesink het, word vir manslag…
Lees ook: Andrew Tate en broer weer onder huisarres na nuwe ondersoek oor mensehandel ROEMENIË. – Andrew Tate se luukse voertuie is die naweek…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Getroude vrou (42) van Dawncrest in Verulam en die man met wie sy glo in ‘n verhouding is, is gearresteer nadat…
Vandag is Internasionale Hondedag, ‘n wêreldwye viering wat aan ons lojale hondevriende opgedra word. Hierdie dag, wat jaarliks op 26 Augustus gevier word, vereer…
Lees ook: Boeing ontdek strukturele probleem met 777X-toetsvloot NASA het aangekondig die ruimtevaarders wat die Boeing Starliner beman, gaan met Elon Musk se SpaceX-ruimtevaartuig…