Die Springbokrugbyspeler, Bongi Mbonambi, en sy vrou Anastacia, het op Moedersdag aangekondig hulle verwag hulle tweede kind.
Hulle is reeds die ouers van ’n vyfjarige dogtertjie, Esna. Anastacia het foto’s van haar en Esna gedeel wat tydens haar swangerskapfotosessie geneem is.
“I love begin a mom, now I’ll be a mom of two in a few months. Surprise surprise, can only keep it a secret for so long,” het sy op haar Instagram-blad geskryf.
Bron: Anastacia Mbonambi Instagram





