Nuusflits Uitgawe 1,535 — Monday 13 May 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,535 op Monday 13 May 2024.
Melinda bedank uit Bill & Melinda Gates-stigting
Melinda French Gates het Maandag aangekondig dat sy as medevoorsitter van die Bill & Melinda Gates-stigting bedank. Haar laaste werksdag sal op 7 Junie…
Man (35) in Gauteng toets positief vir aappokke
GAUTENG. – ’n Manlike pasiënt (35) het verlede week positief vir die aappokvirus getoets. Opsporing van diegene met wie hy in kontak was, word…
Bongi en sy vrou verwag hul tweede kind
Die Springbokrugbyspeler, Bongi Mbonambi, en sy vrou Anastacia, het op Moedersdag aangekondig hulle verwag hulle tweede kind. Hulle is reeds die ouers van ’n…
Joernalis wat oor Covid in Wuhan berig se vrylatingsdatum vandag
WUHAN, CHINA. – ’n Burgerlike joernalis, Zhang Zhan (40), wat in 2020 tot vier jaar gevangenisstraf gevonnis is vir haar ongesensorde verslaggewing oor die…
George-ramp: Oomblik van stilte terwyl dodetal steeds styg
WES-KAAP. – ‘n Oomblik van stilte was om 14:09 in George gehou om respek te betoon aan diegene wat presies ‘n week gelede in…
KYK: Polisie-Nyala rol in die Wes-Kaap
Waarskuwing! Die grafiese aard en kru taal in die video-opnames kan sensitiewe persone ontstel. Video per WhatsApp ontvang WES-KAAP. – ‘n Ondersoek is deur…
DA se John Steenhuisen was vandag in Upington
*PERSVERKLARING Hier volg John Steenhuisen, leier van die DA, se toespraak vandag in Upington. Demokrate,Dit is heerlik om vandag saam met so baie van…
Joshlin Smith: Vier verskyn vir eerste keer saam – versoeke vir eenheid vir onopgeloste sake om oor te neem
WES-KAAP. – Die vier beskuldigdes in die saak van die verdwyning van Joshlin Smith (6) het vandag vir die eerste keer saam op aanklagte…
Doen jou vleisaankope die maand sonder om jou huis te verlaat
Bestel jou vleis vir die maand op die iBEEF-toep en kry dit by jou voordeur afgelewer. Laai die iBEEF-toep af op die App Store of…