Brandstofprys vir November bekend

Lees ook :

Brandstofprys vir November bekend gemaak
Brandstofprys vir November bekend gemaak fotokrediet: Canva

Lees ook: Tiener (15) begin per ongeluk brand in huis met kers

Die amptelike brandstofprys vir November is bekendgemaak. Die prys van beide 93-oktaan petrol en 95-oktaan petrol sal met 25 sent per liter styg.  

Diesel 0.05% en diesel 0.005% sal styg met 20 en 21 sent per liter.

Die nuwe pryse sal môre ingestel word.

Bronne: eNCA, ECR, The Citizen

Lees ook: Tiener (15) begin per ongeluk brand in huis met kers

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief