Nuusflits Uitgawe 1,846 — Thursday 20 March 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,846 op Thursday 20 March 2025.
Twee sterf in ontploffing by skrootwerf
Foto’s in berig. GAUTENG. – Twee persone het gesterf en drie is beseer in ‘n ontploffing omstreeks 12:00 by Envirocycle in Rosslyn, in die…
Vier ‘rowers, moordenaars en afpersers’ doodgeskiet
KWAZULU-NATAL. – Vier verdagte rowers, moordenaars en afpersers is vroeër vandag (Donderdag) in Duffsstraat, langs Dumisani Makhayerylaan in KwaMashu, in ‘n skietery met die…
Brekende Nuus: Vier verdagtes deur polisie doodgeskiet
KWAZULU-NATAL. – Vier beweerde afpersers is kort gelede tydens ‘n skietery in Dumisani Makhaya-rylaan deur die polisie doodgeskiet. Konst. Thenjiswa Ngcobo sê die misdaadtoneel…
Vier dood na skietery by taxistaanplek
GAUTENG. – Vier mense is Donderdagoggend dood verklaar na ‘n gewelddadige skietinsident by ‘n taxistaanplek in die Jeppe-polisiëringsgebied. Volgens die polisie het ‘n groep…
Publiek tot versigtigheid gemaan na nog gevalle van a-pokke
GAUTENG. – Nog drie gevalle van a-pokke is met laboratoriumtoetsing in Ekurhuleni, Gauteng, bevestig. Die gevalle is ‘n man (38), ‘n vrou (33) en…
‘Blouligkapers’ na sowat 30 insidente op N3-hoofweg vasgetrek
GAUTENG. – Twee verdagtes, wat vermoedelik met blou ligte onder voorwendsel dat hulle polisielede is, motoriste op die N3-hoofweg tussen Villiers en die De…
Man vir moord op kleuter (2) gevonnis
VRYSTAAT. – Bonginkosi Mokoena (25) is deur die Harrismith-hooggeregshof tot 20 jaar direkte tronkstraf gevonnis vir die moord op Bophelo Moballane (2) gedurende Junie…
Nog verdagtes vir kolonel se brutale moord gearresteer
MPUMALANGA. – Vusi Shabalala (43), Njabulo Zwane (26), Percy Siyabonga Duba (30) en Phetheni Samaria Duba (37) is Vrydag vir die moord op lt.kol.…
Moord op bejaarde man en vrou ondersoek
LIMPOPO. – Malekutu Alfred Mokhupi (83) en Maphetola Selaelo Rasodi (80), wat glo in ‘n verhouding was, se liggame is Dinsdagaand in verskillende vertrekke…