The Sims-speletjie word ’n fliek
Margot Robbie, wat die hoofrol in Barbie vertolk het, speel in meeste van LuckyChap se produksies.
Margot Robbie, wat die hoofrol in Barbie vertolk het, speel in meeste van LuckyChap se produksies.
Rudi voel dit is bekendes se verantwoordelikheid om ’n bydrae te lewer wat goedheid en guns bo alles stel.
In die advertensie gebruik Checkers woordspeling “Van Coke tot Appel, afgelewer in 60 minute”.
Sangers soos Refentse, Corlea, Jay en Chris Steyn gaan op die Feesmark-musiekverhoog te sien wees.
“Daar was niks. Toe bou ons Sterredak-teater in vier tot vyf weke, spesiaal vir die APPEL-vertoning."
Die idee is om vir die suksesvolle atlete ’n “deel van Parys se geskiedenis” te gee wat hulle huis toe kan neem.
Prinsloo het saam met haar man op Jeffreysbaai gebly. Hulle het verlede jaar hulle 43ste huweliksherdenking gevier.
Hulle het voor die skildery gestaan en die toeskouers gevra: “Wat is meer belangrik? Kuns of die reg tot gesonde en volhoubare voedsel?”
Die departement en die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap (Sahra) het aansoek gedoen by die hof om die veiling te keer.
Peten-Amun se mummie sal in die 2024/2025- finansiële jaar na Egipte teruggestuur word.