’n Tuiste vir diegene wat betower word deur liefdesverhale
Daar is ’n tuiste vir diegene wat betower word deur liefdesverhale. Dit is die RomanzaKlub! Romanza publiseer liefdesverhale vir lesers wat verlore wil raak…
Boekenuus, skrywers, resensies en nuwe publikasies.
Daar is ’n tuiste vir diegene wat betower word deur liefdesverhale. Dit is die RomanzaKlub! Romanza publiseer liefdesverhale vir lesers wat verlore wil raak…
Dis 1814 in Carlisle, Engeland, en die lewe het min genade vir ’n werkersklasvrou. Edith Maberry is dus verbaas toe Lewis Bloodsworth vir haar…
KAAPSTAD, WES-KAAP. – Biblioteke is beslis nie iets van die verlede nie. Die stad Kaapstad het ter viering van Wêreldboekedag hulle statistieke rakende biblioteke…
Vandag vier ons Wêreldboekedag. Die proses van lees het ‘n diepgaande impak op die brein en verander die manier waarop ons dink, voel en…
Besoek jou naaste boekwinkel of maak ’n draai op ons webblad: https://bit.ly/4cHlHOL.
Elke wenner ontvang R50 000 prysgeld.
“Boeke was nog altyd so ’n groot deel van my lewe, veral op die plaas waar ons afgeleë was en maats skaars was –…
Geheime op Philadelphia het drie maande gelede verskyn.
Sy moedig aspirantskrywers aan om op te hou verskonings maak om nie hulle storie te skryf nie.
Lees is nie net lekker nie, maar dit bied ’n geleentheid vir die ontwikkeling van jou kind.