Boekenuus, skrywers, resensies en nuwe publikasies.
NB-Uitgewers maak jeugboekprys-finaliste bekend
Die wenners sal op 15 April 2024 aangekondig word.
Wenners van LAPA-jeugromankompetisie aangekondig
Jaco Jacobs se "Ons laaste legendariese somer" stap weg met die wenprys.
Chanette Paul se 50ste boek uit
Lesers het ’n groot waardering vir haar karakters se ontwikkeling en die realistiese storielyne wat sy skep.
Francois Bloemhof se nuwe Ludo Junie op die rak
Die roman is die vierde in die gewilde Ludo Labuschagne-reeks.
Lynthia Julius se nuwe digbundel ‘offer van teerheid’
Volgens die digter, Ronelda Kamfer is Kinderlê ’n offer van teerheid.
Radio-omroeper laat roman die lig sien
Die roman is tans in toonaangewende boekwinkels en aanlyn by Graffiti Books beskikbaar.
Heruitgawe van Harry Potter in Afrikaans tref April winkelrakke
Dit volg op die toenemende aanvraag vanaf boekwinkels en biblioteke dat die reeks weer in Afrikaans beskikbaar moet wees nadat dit uit druk geraak…
Die emmerskoplys
’n Onderhoud met skrywer Heléne de Clercq. Heléne de Clercq se kinderboek, Die emmerskoplys, is ’n boeiende avontuurverhaal vol humor en aksie. Bekroonde illustreerder…
Bekroonde Noord-Kaapse digter ontvang top Afrikaanse skrywersbeurs
KAAPSTAD.- Volgende jaar se ontvanger van die prestige Afrikaanse Jan Rabie en Marjorie Wallace- skrywersbeurs is die digter en skrywer, Lynthia Julius (30). Julius…