Alleged extortion at Germiston mortuary under investigation
The Gauteng Department of Health has launched an investigation following allegations of extortion at the Germiston forensic pathology facility.
Gesondheidsnuus, welstand en praktiese gesondheidsinligting.
The Gauteng Department of Health has launched an investigation following allegations of extortion at the Germiston forensic pathology facility.
GAUTENG. – Die Gautengse departement van gesondheid het ’n ondersoek van stapel gestuur ná bewerings van afpersing by die Germiston- forensiese patologiediensfasiliteit. Steve Mabona,…
The Department of Health says medicine stock in the public health sector remains stable, and changes in appearance do not mean the medicine itself…
GAUTENG. – “Veranderinge in die kleur, vorm, verpakking of vervaardiger van ’n medisyne beteken nie noodwendig dat die medisyne self verander het nie.” Die…
The 2026 rotavirus season is ongoing, with a sharp increase in cases in Pretoria and one death reported.
Die 2026-rotavirusseisoen duur voort, met ’n skerp toename in gevalle in Pretoria en een sterfte wat aangemeld is. Vuyo Sabani, woordvoerder vir die nasionale…
NOORDWES. – Dr. Elri du Preez het Saterdag in ‘n kennisgewing gesê daar is tans ‘n toename in bevestigde gevalle van kinkhoes in Brits,…
Suid-Afrika het sedert die begin van 2026 ’n toename in maselsgevalle aangeteken, met 3 891 laboratoriumbevestigde gevalle wat teen 16 Augustus landwyd aangemeld is.…
WES-KAAP. – ’n Nuwe, minder indringende behandeling vir sekere skildklierknoppe is Woensdag vir die eerste keer in Afrika by die Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad…
Die Suid-Afrikaanse reguleringsowerheid vir gesondheidsprodukte (Sahpra) het die veiligheid van roetine-kinderinentings wat in Suid-Afrika gebruik word, herbevestig. Sahpra sê sy beoordeling van die veiligheid…