Vermiste persone
Afrikaans
Help om Christelle met geliefdes te herenig
Sy is laas in Clover Creve, Veldenvlei by haar huis gesien.
Afrikaans
Rooikruis waarsku dodetal van Kenia-kultus kan styg met 213 vermiste mense
Nog 17 liggame is ontdek op die plaas en 34 mense is gered voor hulle van die honger omgekom het.
Afrikaans
Vermiste tienermeisie gevind
Die 16-jarige meisie wat sedert Maandag 27 Maart 2023 in Alberton, Gauteng, vermis was, is gevind. Sy is dié dag om 13:00 vir die…
Afrikaans
Meisie (15) vermis nadat sy huis op Knysna verlaat
Die polisie op George in die Suid-Kaap doen ‘n beroep op die gemeenskap om te help om die vermiste 15-jarige Lilitha Makisi op te…
Afrikaans
Visserman vermis in see nadat dubbel-kajak omdop
Vanoggend se soektog duur voort met NSRI-Jeffreysbaai wat polisieduikers ondersteun.
Afrikaans
Vermiste man dood gevind
Loraine Slabberts, sy ma, het almal bedank en gesê dat hy gevind is.
Afrikaans
Landi Prinsloo het glo met man se vuurwapen selfdood gepleeg
"Die wapen en doppie is daar gevind."