Japan reik tsoenami-waarskuwing na aardbewing uit
Slegs tien minute nadat ’n tsoenami-waarskuwing deur Japan se meteorologiese afdeling uitgereik is, het die eerste golwe van 1,2 m hoog die kus getref.
Slegs tien minute nadat ’n tsoenami-waarskuwing deur Japan se meteorologiese afdeling uitgereik is, het die eerste golwe van 1,2 m hoog die kus getref.
'n Tiener het Nuwejaarsmiddag op 'n strand in KwaZulu-Natal verdrink.
'n Toergids is Vrydagoggend uit 'n rivier gered en nog drie mans wat in aparte voorvalle meegesleur is word nog gesoek.
Die liggame van ses persone is gevind en vermoedelik nog 11 word gesoek na 'n kitsvloed.
SUID-AFRIKA. – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het hulle amptelike weervoorspelling vir Maandag en Dinsdag uitgereik. Maandag sal dit bewolk wees in die ooste, andersins gedeeltelik…
n Somersonstilstand vind plaas wanneer die suidpool ten volle na die son gedraai is. In die noordelike halfrond was dit wintersonstilstand
'n Jong seun is Maandagaand oorlede toe weerlig hom getref het.
'n Video van 'n breëkoparend wat 'n rooibok op Skukuza-gholfbaan vang, is op Facebook te sien.
'n Verdagte met 23 reptiele is vir oortreding van die Noord-Kaapse nauurbewaringswet vir die besit van wilde diere sonder 'n permit, vasgetrek.
'n Bejaarde man is deur 'n swerm bye aangeval.