Man kritiek na familiehond hom aanval
'n Man is vanoggend deur 'n familiehond aangeval en kritiek beseer.
'n Man is vanoggend deur 'n familiehond aangeval en kritiek beseer.
Die munisipaliteit het ’n verklaring uitgereik waarin hulle inwoners versoek om nie skulpvis uit die see te eet nie
Bioluminessensie in die seewater van die Tuinroete is vir die afgelope paar aande deur video's en foto's vasgelê.
'n Tienermeisie is gistermiddag van verdrinking op Mosselbaai gered.
Die geaffekteerde werknemers ontvang sedert Vrydag berading.
'n Stapper is dood in die Helderberg Natuurreservaat aangetref nadat hy nie teruggekeer het nie.
'n Visserman is Vrydag deur 'n haai gebyt toe hy dit van visvanggereedskap probeer losmaak.
Lede van die publiek en lewensredders het saamgespan om die walvishaai seewaarts te druk.
Twee persone is uit 'n voertuig wat deur die Umgenirivier meegesleur is, gered.
'n Tiener en 'n man is dood en nog 'n man word vermis nadat hulle in afsonderlike voorvalle deur die see meegesleur is.