Kringtelevisie-operateur help polisie om man met onwettige vuurwapen vas te trek
’n Oplettende kringtelevisie-operateur het gehelp dat ’n 21-jarige man vroeg Maandagoggend in Langa in hegtenis geneem is nadat hy na bewering met ’n onwettige…
Munisipale nuus, dienslewering en plaaslike regeringsake.
’n Oplettende kringtelevisie-operateur het gehelp dat ’n 21-jarige man vroeg Maandagoggend in Langa in hegtenis geneem is nadat hy na bewering met ’n onwettige…
The future of DPVWatch Vredehoek comes up for discussion at the 21 October general annual meeting as the proposed CID plan for Vredehoek and…
Die toekoms van DPVWatch Vredehoek kom op 21 Oktober se algemene jaarvergadering ter sprake terwyl die voorgestelde CID-plan vir Vredehoek en Devil’s Peak vorder.
RealNet Kimberley se “Making Kimberley Feel Like Home”-projek help om woonbuurte skoner te maak en plaaslike gemeenskapstrots aan te moedig.
MPUMALANGA. – Die Suid-Afrikaanse nasionale weermag (SANW) het bevestig dat ’n langdurige kragonderbreking in Middelburg reeds twee weke lank die 4 Suid-Afrikaanse Infanteriebataljon (4…
CHINA. – Inwoners van die ooste van China tref voorbereidings vir die aanslag van Tifoon Dolphin. Hierdie tifoon het verlede week in ’n kort…
MPUMALANGA. – President Cyril Ramaphosa het Vrydag amptelik die begin van kommersiële bedrywighede by die Ummbila Emoyeni-windenergieprojek naby Bethal ingelui. Vincent Magwenya, presidensiële woordvoerder,…
President Cyril Ramaphosa het die nasionale wateraksieplan (NWAP) bekend gestel, wat daarop gemik is om Suid-Afrika se waterkrisis aan te spreek. Die instel van…
WES-KAAP. – Die George- munisipale raad het die proses aan die gang gesit vir die ontwikkeling van twee nuwe grootmaat-drinkwaterreservoirs. Dit sal volgens beplanning…
Die DA sê hy gaan wysigings aan die elektrisiteitsreguleringswet voorstel om te verhoed dat die nasionale energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) weer kostesfoute met elektrisiteitstariewe…